Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Eurovision-sangfees 2013 "We are one" | |
---|---|
Data | |
Halfeind 1 | 14 Mei 2013 |
Halfeind 2 | 16 Mei 2013 |
Eindrondte | 18 Mei 2013 |
Gasheer | |
Plek | Malmö Malmö Arena Swede |
Aanbieder(s) | Petra mede |
Deelnemers | |
Deelnemers | 39 |
Terugkerend | Armenië |
Onttrekkings | Bosnië en Herzegowina Portugal Slowakye Turkye |
Stemmig | |
Stemstelsel | Die paneel se stemme tel 50%; die res word deur telestemming bepaal. |
Wenlied | Only Teardrops Denemarke |
Eurovision-sangfees | |
◄2012 2014► |
Die Eurovision-sangfees 2013 was die 58ste uitgawe van dié internasionale sangfees. Danksy die oorwinning van Loreen met Euphoria in 2012 is dit in Swede georganiseer. Daar was 39 lande wat meegedoen het. Dit was 3 minder as die vorige jaar, omdat Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en Slowakye hulle onttrek het. Die Eurovision-sangfees het ongeveer 170 miljoen mense gelok. Die sangfees is in alle 39 deelnemende lande uitgesaai, maar ook in die lande wat hulle onttrek het naamlik Bosnië-Herzegowina, Portugal, Turkye en in Australië, 'n land wat nie toegelaat is om deel te neem nie. Die sangfees het in die Malmö Arena in Malmö plaasgevind. Op 18 Mei 2013 het Emmilie de Forest met haar liedjie only teardrops vir Denemarke gewen. Hierdeur het die Eurovision-sangfees 2014 slegs 15 minute van Malmö plaagevind.
Plek | Land | Taal | Sanger | Liedjie | Punten |
---|---|---|---|---|---|
1. | Denemarke | Engels | Emmelie de Forest | Only Teardrops | 167 |
2. | Rusland | Engels | Dina Garipova | "What If" | 156 |
3. | Oekraïne | Engels | Zlata Ognevich | "Gravity" | 140 |
4. | Moldowa | Roemeens | Aliona Moon | "O mie" | 95 |
5. | België | Engels | Roberto Bellarosa | "Love Kills" | 75 |
6. | Nederland | Engels | Anouk | "Birds" | 75 |
7. | Belarus | Engels | Alyona Lanskaya | "Solayoh" | 64 |
8. | Ierland | Engels | Ryan Dolan | "Only Love Survives" | 54 |
10 | Litaue | Engels | Andrius Pojavis | "Something" | 53 |
10. | Estland | Estnies | Birgit | "Et uus saaks alguse" | 52 |
11. | Serwië | Serwies | Moje 3 | "Ljubav je svuda" | 46 |
12. | Montenegro | Montenegrijns | Who See | "Igranka" | 41 |
13. | Kroasië | Kroaties | Klapa s Mora | "Mižerja" | 38 |
14 | Oostenryk | Engels | Natália Kelly | "Shine" | 27 |
15. | Siprus | Grieks | Despina Olympiou | "An me thimasai" | 11 |
16. | Slowenië | Engels | Hannah | "Straight Into Love" | 8 |
Plek | Land | Taal | Sanger | Liedjie | Punten |
---|---|---|---|---|---|
1 | Azerbeidjan | Engels | Farid Mammadov | Hold me | 139 |
2 | Griekeland | Grieks | Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis | Alcohol is free | 121 |
3 | Noorweë | Engels | Margaret Berger | I feed you my love | 120 |
4 | Malta | Engels | Gianluca Bezzina | Tomorrow | 118 |
5 | Roemenië | Engels | Cezar Florin Ouatu | It's my life | 83 |
6 | Ysland | Yslands | Eyþór Ingi Gunnlaugsson | Ég á líf | 72 |
7 | Armenië | Engels | Dorians | Lonely planet | 69 |
8 | Hongarye | Hongaars | ByeAlex | Kedvesem (Zoohacker Remix) | 66 |
9 | Finland | Engels | Krista Siegfrids | Marry me | 64 |
10 | Georgië | Engels | Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili | Waterfall | 63 |
11 | San Marino | Italiaans | Valentina Monetta | Crisalide (Vola) | 47 |
12 | Bulgarye | Bulgaars | Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov | Samo shampioni | 45 |
13 | Switserland | Engels | Takasa | You and me | 41 |
14 | Israel | Hebreeus | Moran Mazor | Rak bishvilo | 40 |
15 | Albanië | Albanees | Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko | Identitet | 31 |
16 | Masedonië | Macedonies | Esma Redžepova & Vlatko Lozanoski | Pred da se razdeni | 28 |
17 | Letland | Engels | PeR | Here we go | 13 |
Plaats | Land | Taal | Artiest | Lied | Punten |
---|---|---|---|---|---|
1 | Denemarke | Engels | Emmelie de Forest | Only teardrops | 281 |
2 | Azerbeidjan | Engels | Farid Mammadov | Hold me | 234 |
3 | Oekraïne | Engels | Zlata Ohnevitsj | Gravity | 214 |
4 | Noorweë | Engels | Margaret Berger | I feed you my love | 191 |
5 | Rusland | Engels | Dina Garipova | What if | 174 |
6 | Griekeland | Grieks | Koza Mostra feat. Agathonas Iakovidis | Alcohol is free | 152 |
7 | Italië | Italiaans | Marco Mengoni | L'essenziale | 126 |
8 | Malta | Engels | Gianluca Bezzina | Tomorrow | 120 |
9 | Nederland | Engels | Anouk | Birds | 114 |
10 | Hongarye | Hongaars | ByeAlex | Kedvesem (Zoohacker Remix) | 84 |
11 | Moldowa | Roemeens | Aliona Moon | O mie | 71 |
12 | België | Engels | Roberto Bellarosa | Love kills | 71 |
13 | Roemenië | Engels | Cezar | It's my life | 65 |
14 | Swede | Engels | Robin Stjernberg | You | 62 |
15 | Georgië | Engels | Sopho Gelovani & Nodiko Tatisjvili | Waterfall | 50 |
16 | Belarus | Engels | Aljona Lanskaja | Solayoh | 48 |
17 | Ysland | Yslands | Eyþór Ingi Gunnlaugsson | Ég á líf | 47 |
18 | Armenië | Engels | Dorians | Lonely planet | 41 |
19 | Verenigde Koninkryk | Engels | Bonnie Tyler | Believe in me | 23 |
20 | Estland | Estnies | Birgit Õigemeel | Et uus saaks alguse | 19 |
21 | Duitsland | Engels | Cascada | Glorious | 18 |
22 | Litaue | Engels | Andrius Pojavis | Something | 17 |
23 | Frankryk | Frans | Amandine Bourgeois | L'enfer et moi | 14 |
24 | Finland | Engels | Krista Siegfrids | Marry me | 13 |
25 | Spanje | Spaans | El Sueño de Morfeo | Contigo hasta el final | 8 |
26 | Ierland | Engels | Ryan Dolan | Only love survives | 5 |
Land | Sanger | Deelname |
---|---|---|
Bulgarye | Elitsa Todorova & Stojan Jankoelov | Eurovision-sangfees 2007 |
San Marino | Valentina Monetta | Eurovision-sangfees 2012 |
De Barbara Dex Award is 'n toekenning vir die slegs geklede sanger of groep en is in 2013 gewen deur Moje 3 uit Serwië.
Plaats | Land | Sanger | Stemmen |
---|---|---|---|
1. | Serwië | Moje 3 | 967 |
2. | Roemenië | Cezar | 544 |
3. | Israel | Moran Mazor | 296 |
4. | Albanië | Adrian Lulgjuraj & Bledar Sejko | 150 |
5. | Montenegro | Who See | 110 |