Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind. Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.
Drie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.
Pole - Na twee jaar se afwesigheid neem die Poolse TV-uitsaaier, TVP weer aan die sangfees deel.
Portugal - Portugal het in 2013 weens 'n finansiële krisis in die land onttrek, maar keer in 2014 terug.
België
- Halfeindrondte 1: 10,7 %
- Halfeindrondte 2: 5 %
- Eindrondte: 7,4 %
Denemarke
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 43 %
Estland
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 11 %
Italië
- Halfeindrondte 1: 0,46 %
- Halfeindrondte 2: 0,5 %
- Eindrondte: 2,9 %
Nederland
- Halfeindrondte 1: 19,3 %
- Halfeindrondte 2: 10,1 %
- Eindrondte: 30 %
Noorweë
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 28 %
Oostenryk
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 17 %
Pole
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 12,1 %
Portugal
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2: 3 %
- Eindrondte: 5,1 %
Roemenië
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 5,6 %
Spanje
- Halfeindrondte 1: 1,3 %
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte:
Swede
- Halfeindrondte 1:
- Halfeindrondte 2:
- Eindrondte: 36 %
San Marino - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.