Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Evan Helmuth | |
Geboortenaam | Evan Hershey Helmuth |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Evan Helmuth (18 Mei 1977 – 17 Julie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Garfield (2004), Fever Pitch (2005), The Devil Inside (2012), en Jobs (2013).