Eve Plumb | |
![]() | |
Eve Plump in 2022
| |
Geboortenaam | Eve Aline Plumb |
---|---|
Geboorte | 29 April 1958 Burbank, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1966- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eve Plumb (gebore 29 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Ruin (2013) en Monsoon (2018), en in die televisiereeks The Brady Bunch (1969).