Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Evelyn West | |
Geboortenaam | Amy May Coomer |
---|---|
Geboorte | 30 Januarie 1921 |
Sterfte | 14 November 2004 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Evelyn West (30 Januarie 1921 – 14 November 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent A Night at the Follies (1947).