Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Explosions in the Sky | |
---|---|
![]() Explosions in the Sky tydens 'n regstreekse opvoering in New York Stad, 2007. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Austin, Texas (VSA) |
Genres | Instrumentele postrock |
Jare aktief | 1999 — hede |
Etikette | Temporary Residence Limited, Bella Union |
Webwerf | explosionsinthesky.com |
Lede | Mark Smith Chris Hrasky Munaf Rayani Michael James |
Explosions in the Sky is 'n instrumentele postrockgroep vanuit Austin, Texas (VSA). Die groep het buite die postrock-veld al gewildheid verwerf, te danke aan hul sinematiese, uitspattig ontwikkelde kitaarwerk, sprekend gestileerde instrumentele, wat hulle as "kathaartiese minisimfonieë" beskryf, en hul entoesiastiese en emosionele regstreekse opvoerings.[1] Hulle speel hoofsaaklik met drie elektriese kitare en 'n tromstel, terwyl groepslid Michael James soms sy elektriese kitaar met 'n baskitaar verwissel.[2]