Volledige naam | Fußballverein Illertissen e.V. |
Stigtingsdatum | 1921 |
Tuisveld | Vöhlin-Stadion Illertissen, Illertissen |
Kapasiteit | 3 000 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
FV Illertissen is 'n sokkerklub uit Illertissen in die deelstaat Beiere in Duitsland.
Die klub is in 1921 gestig met die huidige naam. Die klub het sy grootste prestasie in 1963 behaal toe die Württembergischen-Pokal (Württemberg uitklopbeker) ingepalm is.
Die klub se buurman SpVgg Au/Iller speel ook tans in die Oberliga Baden-Württemberg.
|
|
Oberliga Baden-Württemberg 2008/09-seisoen | |
1. FC Normannia Schwäbisch Gmünd|
SpVgg Au/Iller|
Bahlinger SC|
FC 08 Villingen| |