| |||||
![]() | |||||
Faf de Klerk in 2022 | |||||
Volle naam | Francois de Klerk | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Faf | ||||
Geboortedatum | 19 Oktober 1991 | ||||
Geboorteplek | Nelspruit, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,72 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Hoërskool Waterkloof | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Springbokno. | 870 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2007–2009 2010–2011 |
Blou Bulle Goue Leeus | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017–2021 | Sale Sharks | 70 | (218) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2021. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2015 2016–2017 |
Pumas Goue Leeus |
56 3 |
(20) (0) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014–2017 | Lions | 65 | (72) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016– | ![]() |
54 | (50) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Francois "Faf" de Klerk (gebore in Nelspruit, 19 Oktober 1991) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Lions op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks.[1] Hy het voorheen vir die Pumas in die Curriebeker- en Vodacombeker-reekse gespeel.
Hy het sy debuut vir die Springbokke op 11 Junie 2016 gemaak in 'n verloortoetswedstryd teen Ierland op Nuweland. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |