Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Die Fairey Barracuda is 'n eenmotorige ligte bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 7 Desember 1940. Hierdie vliegtuig was die eerste Britse monovlerk, ten volle metaalvliegtuig, wat op vliegdekskepe gebruik was.