In fisika en ingenieurswese is 'n fase vektor (of fasor) 'n voorstelling van 'n sinusiede waarvan die amplitude(A of R), hoekfrekwensie() en fase hoek() nie verander met tyd nie. 'n Fasor bestaan uit twee komponente nl. die reële en imaginêre (dikwels met 'n "j" of 'n "i" voorgestel) komponente wat elk op 'n as voorgestel word. Fasors kan in verskeie vorme geskryf word nl. reghoekige vorm, polêre vorm en eksponensieële vorm.
Euler se formule wys dat sinusiede wiskundig voorgestel kan word deur die som van 'n reële getal met 'n imaginêre getal.
Vir fasor Z
Nota:
(Waar die amplitude van die sinus golf is en die lengte van die fasor.)
Wikimedia Commons bevat media in verband met Phasors. |