beukehout | |
---|---|
F. saligna, skets van die vrugte | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Subfamilie: | Proteoideae |
Tribus: | Proteeae |
Genus: | Faurea Harv. 1847 |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Faurea bekend in Afrikaans as Beukehout is 'n genus van blomdraende plante wat behoort aan die familie Proteaceae. Die genus omvat sestien spesies wat almal in die somer reënval gebied van suidelike Afrika tot in die tropiese Afrika asook Madagaskar voorkom. Die genus is vernoem na die Suid-Afrikaanse soldaat en plantkundige William Caldwell Faure (1822-1844) wat in Indië gesneuwel het.[1]Slegs vyf van die spesies kom in Suid-Afrika voor.
Die spesies is as volg:[2]