Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fefe Dobson | |
![]() | |
Geboortenaam | Felicia Lily Dobson |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1985 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Fefe Dobson (gebore 28 Februarie 1985) is 'n Kanadese aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Raising Helen (2004), It's a Boy Girl Thing (2006), Home Again (2012), en Christmas in Compton (2012).