Felixstowe | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 51°58′00″N 1°21′00″O / 51.96667°N 1.35000°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Suffolk |
Bevolking | |
• Totaal | 29 349 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Felixstowe is 'n kusdorp in die graafskap Suffolk in die ooste van Engeland. Die dorp se hawe is een van die belangrikste en grootste in die land.