Ferdinand de Saussure | |
Geboortenaam | Ferdinand de Saussure |
---|---|
Gebore | Geneva, Switserland | 26 November 1857
Oorlede | 22 Februarie 1913 (op 55) Vufflens-le-Château, Vaud, Switserland |
Nasionaliteit | Switserland |
Handtekening |
Ferdinand de Saussure (26 November 1857 – 22 Februarie 1913) was 'n Switserse taalkundige. Sy idees het die grondslag gelê vir baie beduidende ontwikkelings in linguistiek in die 20ste eeu.[1][2]
Hy is gebore in Genève in 1857. Saussure het tekens van aansienlike talent en intellektuele vermoë so vroeg as die ouderdom van veertien gewys.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ferdinand de Saussure. |
Wikiquote het aanhalings in verband met Ferdinand de Saussure |
Sien ferdinand de saussure in Wiktionary, die vrye woordeboek. |