Fiat BR.20 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Fiat |
Ontwerp deur | Celestino Rosatelli |
Nooiensvlug | 10 Februarie 1936 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Italiaanse Lugmag Japan |
Die Fiat BR.20 is 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 10 November 1936 voltooi. Hierdie vliegtuig het ook aan die Slag om Brittanje deelgeneem toe tien van hulle gedurende November 1940 Brittanje gebombardeer het. Sewe is afgeskiet deur Hawker Hurricanes.
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Fiat A.80 RC 41 stermotor |
Kraglewering per motor | 1,000 perdekrag |
Vlerkspan | 21,56 m |
Lengte | 16,78 m |
Hoogte | 4,75 m |
Normale opstygmassa | 10,450 kg |
Maks. snelheid | 430 km/h op 4 000 m |
Operasionele hoogte | 5 000 m |
Togafstand | 2 000 km |
Bewapening | Een 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in dorsaleskiettoring, drie 7.7 mm Breda-SAFAT masjiengewere in neus, stert en onder kajuit. |
Bomvrag | 1 600 kg in bomlaai |