Filip van België | |
---|---|
Koning van België | |
![]() Filip van België
| |
Vorstehuis | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Titels | Koning van België |
Regeer | 21 Julie 2013 – |
Voorganger | Albert II |
Opvolger | Nog nie aangewys nie |
Volle naam | Filips (Filip) Leopold Lodewijk Maria |
Gebore | 15 April 1960 |
Eggenoot | Mathilde d'Udekem d'Acoz |
Kinders | 4 |
Vader | Albert II |
Moeder | Paola Ruffo di Calabria |
Filip van België (15 April 1960 - ) is die sewende koning van België. Hy bestyg die troon op 21 Julie 2013 op die Nasionale Dag van België. Hy volg sy vader, Albert II van België in die posisie op nadat hy op 3 Julie 2013 aangekondig het dat hy op die dag gaan abdikeer.
Prins Filip raak op 10 September 1999 verloof[1] aan Mathilde d'Udekem d'Acoz (20 Januarie 1973). Op 4 Desember 1999 trou hulle is Brussel. Hulle het vier kinders:
http://www.monarchie.be/nl/de-koninklijke-familie/koning-filip