Fladderpapiertjie | |
---|---|
'n Fladderpapiertjie in KwaZulu-Natal L. a. inalcesta | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. alcesta
|
Binomiale naam | |
Leptosia alcesta |
Die Fladderpapiertjie (Leptosia alcesta Stoll.) is 'n vlinder wat in Suid-Afrika voorkom.[1]
Dis 'n spesie van die tropiese Afrika wat voorkom van die westelike bosse oor Sentraal- na Oos-Afrika en vandaar suidelik tot die warmer noordoostelike dele van Suider-Afrika. 'n Ondersoort kom op Madagaskar voor. Mannetjies en wyfies is eenders. Bokant: die grondkleur is wit. Die voorvlerk het 'n swart band aan die punt en 'n swart kol. Onderkant: die kol op die voorvlerk is opvallend.[2]
'n Enkel eier word gelê op 'n jong eindblaar van die gasheerplant, wat aan die genus Capparis (kapperbos) uit die Capparidaceae behoort.[3]