Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Flora Spencer-Longhurst | |
Geboorte | 1985 (39–40 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Flora Spencer-Longhurst (gebore 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Walking with the Enemy (2013) en in die televisiereeks Wallander (2008).