Formentera | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Formentera | |
Geografie | |
Ligging | Spanje, Baleariese Eilande, Middellandse See |
Koördinate | 38°42′N 1°27′O / 38.700°N 1.450°O |
Argipel | Baleariese Eilande |
Totale eilande | 5 |
Hoofeilande | Baleariese Eilande |
Oppervlakte | 83,24 vk km
119 m |
Administrasie | |
Spanje | |
Outonome gewes | Baleariese Eilande
|
Hoofstad | Sant Francesc Xavier |
Grootste stad | Sant Francesc Xavier
|
Demografie | |
Bevolking | 10 757
|
Bevolkingsgroepe | Spanjaarde, Katalane |
Vierde grootste van die Baleariese Eilande |
Formentera (Katalaans: [furmənˈteɾə], Spaans: [formenˈteɾa]) is 'n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die vierde grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is suid van Ibiza.