Françoise Dorléac | |
Geboorte | 21 Maart 1942 |
---|---|
Sterfte | 26 Junie 1967 (op 25) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960–1967 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Françoise Dorléac (21 Maart 1942 – 26 Junie 1967) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente That Man from Rio (1964), Genghis Khan (1965), Cul-de-sac (1966), en The Young Girls of Rochefort (1967).