FreeMind | |
![]() | |
![]() | |
Skrywer | Jörg Müller, Daniel Polansky, Petr Novak, Christian Foltin, Dimitri Polivaev, et al. |
---|---|
Nuutste weergawe | 1.0.1[1]/ 12 September 2014 |
Programmeertaal | Java |
Bedryfstelsel | kruisplatform |
Kategorie | Projekbestuur |
Lisensie | GNU GPL |
Webblad | freemind.sourceforge.net |
Freemind is 'n vrye sagteware program vir die saamstel van breinkaarte wat in Java geskryf is. Freemind is onder die voorwaardes van die GNU Algemene Publieke Lisensie vrygestel. Dit verskaf uitgebreide vermoëns om na ander formate uit te voer. 'n XHTML uitvoerfasiliteit maak dit vir 'n gebruiker moontlik om 'n geskakelde beeld te skep met skakels na 'n buitelyn.
Die mees beduidende kenmerke van FreeMind is:
Lêerformaat is in XML variant.
Flashblaaier – Daar is 'n oopbron Flashblaaier vir Freemind beskikbaar [1].
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met FreeMind. |