Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Freya Stafford | |
![]() | |
Geboortenaam | Freya Stafford |
---|---|
Geboorte | 21 Januarie 1977 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Freya Stafford (gebore 21 Januarie 1977) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer Coda (2010) en Predestination (2014), en in die televisiereekse Neighbours (1985) en White Collar Blue (2002).