Freylinia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Scrophulariaceae |
Genus: | Freylinia Colla, (1824) |
Spesies | |
Freylinia (klokkiesbos) is 'n genus van blomdraende plante in die Scrophulariaceae familie. Die genus se spesies is struike wat in Afrika en Asië voorkom. Agt van die spesies is deel van die fynbos.
Daar is tien spesies wat tot die genus hoort:[1]