Friedrich Ludwig Benda

Friedrich Ludwig Benda (Tsjeggies:Bedřich Ludvík Benda); (4 September 1746 in Gotha – 20 of 27 Maart 1792 in Königsberg) was 'n Duitse violis en komponis.

Benda was die oudste seun van Georg Benda. Hy was aangestel as Direkteur van Konserte in 1789.[1]

Geselekteerde werke

[wysig | wysig bron]
  • Der Barbier von Sevilla, Singspiel in 4 dele (1776–1779); libretto deur Friedrich Wilhelm Großmann na Beaumarchais
  • Die Verlobung, Singspiel (1790); libretto deur Friedrich Ernst Jester
  • Louise, Singspiel in 3 acts (1791); libretto deur Friedrich Ernst Jester
  • Mariechen, Singspiel in 3 dele (1791–1792); libretto deur Friedrich Ernst Jester
  • Der Herr ist König, Psalm 97, Kantate

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Grove, George (1904). A Dictionary of Music and Musicians, Volume 1. Macmillan Company. p. 295.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]