Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Tsjeggië |
Kraj (gewes) | Liberecký kraj |
Okres (distrik) | Liberec |
Koördinate | 50°55′N 15°04′O / 50.917°N 15.067°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1278 |
Stadstatus | 1537 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 31,62 vk km |
Hoogte bo seevlak | 295 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2011) | 7 590 |
- Bevolkingsdigtheid | 240/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | |
- Tipe | - |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - |
Burgemeester | Dan Ramzer |
Amptelike Webwerf | mesto-frydlant.cz |
Frýdlant (Duits: Friedland), ter onderskeiding van gelyknamige nedersettings soms ook Frýdlant v Čechách (ˈfriːdlant ˈf tʃɛxaːx, "Frýdlant in Boheme", Duits: Friedland in Böhmen) genoem, is 'n klein stad met 'n bevolking van sowat 7 600 aan weerskante van die Smědá-rivier in Tsjeggië. Dit maak deel uit van die Noord-Boheemse administratiewe gewes Liberec en is aan die voet van die Ysergebergte geleë.
Een van die bekendste besienswaardighede in Frýdlant is hertog Albrecht von Wallenstein se kasteel- en slotkompleks Frýdlant wat op 'n 60 meter hoë basaltrots gebou is.