Fuerteventura | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Fuerteventura | |
Geografie | |
Ligging | Spanje, Kanariese Eilande, Atlantiese Oseaan |
Koördinate | 28°20′N 14°1′W / 28.333°N 14.017°W |
Argipel | Kanariese Eilande
|
Oppervlakte | 1 660 vk km |
Hoogste punt | Pico de Jandía 807 m |
Administrasie | |
Spanje | |
Outonome gewes | Kanariese Eilande
|
Hoofstad | Puerto del Rosario |
Grootste stad | Puerto del Rosario (28 357)
|
Demografie | |
Bevolking | 74 983
|
Bevolkingsgroepe | Spanjaarde |
2de grootste van die Kanariese Eilande |
Fuerteventura (losweg vertaal as "sterk winde" of "groot avontuur") is een van die Kanariese Eilande in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Noord-Afrika, polities deel van Spanje. Teen 1660 vierkante kilometer (641 vierkante myl) is dit die tweede grootste van die Kanariese Eilande, na Tenerife. Dit is op 26 Mei 2009 deur Unesco tot 'n biosfeerreservaat verklaar.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |