Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 49°29′N 10°59′O / 49.483°N 10.983°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1 November 1007 |
Stadstatus | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 63,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 295 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 116 317[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1836/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Thomas Jung (SPD) |
Amptelike Webwerf | fuerth.de |
Fürth is 'n stad in Beiere in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 116 317 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 63,4 km². Die stad is in die suide van Erlangen en in die noordweste van Neurenberg geleë. Die eerste historiese verwysing na Fürth dateer uit die jaar 1007 en op sy 1000ste verjaardag het die stad die bynaam "wetenskapstad" van die Beierse regering gekry.