Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gage Golightly | |
Geboorte | 5 September 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gage Golightly (gebore 5 September 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cabin Fever (2016) en in die televisiereekse The Troop (2009) en Teen Wolf (2011).