| |||
Provinsie | Noord-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | John Taolo Gaetsewe | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NC453 | ||
Burgemeester | James Molodi Rakoi | ||
Hoofstad | Kathu | ||
Grootste tale | Afrikaans, Tswana | ||
Area | 2 619 km² | ||
Bevolking | 41,617 (2011) |
Die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is die derde rykste munisipaliteit in Suid-Afrika volgens gemiddelde persoonlike inkomste.[1]