Gary Morton | |
Geboortenaam | Morton Goldaper |
---|---|
Geboorte | 19 Desember 1924 |
Sterfte | 30 Maart 1999 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | (Rolprent)vervaardiger, akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1965–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gary Morton (19 Desember 1924 – 30 Maart 1999) was 'n Amerikaanse (rolprent)vervaardiger, akteur, en komediant van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lenny (1974), All the Right Moves (1983), en Postcards from the Edge (1990), en in die televisiereeks The Lucy Show (1962).