Gaël Monfils

Gaël Monfils
Gaël Monfils tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2016
Volle naam Gaël Sébastien Monfils
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Woonplek Genève, Switserland[1]
Geboortedatum 1 September 1986 (1986-09-01) (38 jaar oud) [1]
Geboorteplek Parys, Frankryk[1]
Lengte 1,93 m[1]
Gewig 85 kg[1]
Afrigter Thierry Champion (2004–2006)
Tarik Benhabiles (2007–2008)
Roger Rasheed (2008–2011)
Patrick Chamagne (2011–2013)
Jan de Witt (2015)
Mikael Tillström (2016–2018)
Liam Smith (2019–2020)
Richard Ruckelshausen (2021–2022)
Günter Bresnik (2021–2022)
Peter Lucassen (2023–hede)
Mikael Tillstrom (2023–hede)[1]
Begin professioneel 2004[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandige handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $22 861 483 (soos op 9 September 2024)[1] (23ste van alle tye)[2]
Amptelike webblad gaelmonfils.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 561–333 (62,8%)[1]
Loopbaantitels 12[1]
Hoogste rang No. 6 (7 November 2016)[1]
Huidige rang No. 44 (9 September 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope KE (2016, 2022)
Junior W (2004)
Franse Ope HE (2008)
Junior W (2004)
Wimbledon 4R (2018)
VSA-Ope HE (2016)
Groot toernooie
Toereindronde RR (2016)
Olimpiese Spele KE (2008, 2016)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 29–85 (25,4%)[1]
Loopbaantitels 0[1]
Hoogste rang No. 155 (8 Augustus 2011)[1]
Huidige rang No. – (9 September 2024)[1]
Australiese Ope 1R (2006)
Franse Ope 2R (2007)
VSA-Ope 1R (2005)
Olimpiese Spele 2R (2024)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 2–4 (33,3%)
Loopbaantitels 0
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope 2R (2006)
Franse Ope 2R (2008)
Laaste opgedateer op: 9 September 2024.

Gaël Sébastien Monfils (Frans: [ɡaɛl mɔ̃ˈfis]; gebore op 1 September 1986 in Parys, Frankryk) is 'n Franse professionele tennisspeler. Hy was die Franse tennisspeler met die hoogste posisie, toe hy in 2016 no. 6 in die wêreld was.[1]

Grand Slam-rekord

[wysig | wysig bron]
Gaël Monfils tydens die Mutua Madrid Open in 2015
Gaël Monfils tydens die Qatar Exxonmobil Open in 2012

Die tabel toon Monfils se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2004 Nie ingeskryf nie K1 Nie ingeskryf nie Nie ingeskryf nie
2005 Rondte 2 Rondte 1 Rondte 3 Rondte 1
2006 Rondte 1 Rondte 4 Rondte 1 Rondte 2
2007 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 3 Beseer
2008 Beseer Halfeindstryd Beseer Rondte 4
2009 Rondte 4 Kwarteindstryd Beseer Rondte 4
2010 Rondte 3 Rondte 2 Rondte 3 Kwarteindstryd
2011 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 3 Rondte 2
2012 Rondte 3 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2013 Rondte 3 Rondte 3 Beseer Rondte 2
2014 Rondte 3 Kwarteindstryd Rondte 2 Kwarteindstryd
2015 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 1
2016 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Rondte 1 Halfeindstryd
2017 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 3
2018 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 2
2019 Rondte 2 Rondte 4 Rondte 1 Kwarteindstryd
2020 Rondte 4 Rondte 1 Toernooi nie gehou nie Nie deelgeneem nie
2021 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3
2022 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2023 Nie deelgeneem nie Rondte 2 Nie deelgeneem nie Rondte 2
2024 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 2

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 1,17 (en) "Player profile – Gaël Monfils". ATP World Tour. Besoek op 9 September 2024.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 9 September 2024. Besoek op 9 September 2024.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]