Geldeenheid

'n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke.[1][2] 'n Meer algemene definisie is dat 'n geldeenheid 'n stelsel van geld (monetêre eenhede) is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in 'n nasie.[3] Onder hierdie definisie is die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR), Amerikaanse dollar (US$), Pond sterling (£), Europese euro (€), Russiese roebel (₽) en die Indiese roepee (₹) voorbeelde van geldeenhede. Hierdie verskillende geldeenhede word erken as 'n stoor van waarde en word verhandel tussen lande in valutamarkte, wat die relatiewe waardes van die verskillende geldeenhede bepaal.[4] Geldeenhede in hierdie sin word deur regerings gedefinieer, en elke soort het beperkte grense vir aanvaarding.

Lys van die belangrikste wêreldbetaling geldeenhede

[wysig | wysig bron]

Die volgende tabel is 'n raming van die 15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings van 2012 tot 2018 deur SWIFT.[5][6][7][8][9][10][11]

15 mees gereeld gebruikte geldeenhede in wêreldbetalings (in % van Wêreld)
Rang Geldeenheid Januarie
2012
Geldeenheid Januarie
2014
Geldeenheid Januarie
2015
Geldeenheid Februarie
2017
Geldeenheid Januarie
2018
Geldeenheid Januarie
2019
Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00% Wêreld 100.00%
1 Vlag van EuropaEuro 44.04% Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 38.75% Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 43.41% Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 40.86% Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 38.53% Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 40.08%
2 Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollar 29.73% Vlag van EuropaEuro 33.52% Vlag van EuropaEuro 28.75% Vlag van EuropaEuro 32.00% Vlag van EuropaEuro 32.75% Vlag van EuropaEuro 34.17%
3 Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 9.00% Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 9.37% Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 8.24% Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 7.41% Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 7.22% Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterling 7.07%
4 Vlag van JapanJapannese jen 2.48% Vlag van JapanJapannese jen 2.50% Vlag van JapanJapannese jen 2.79% Vlag van JapanJapannese jen 3.30% Vlag van JapanJapannese jen 2.80% Vlag van JapanJapannese jen 3.30%
5 Vlag van AustraliëAustraliese dollar 2.08% Vlag van KanadaKanadese dollar 1.80% Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan 2.06% Vlag van KanadaKanadese dollar 1.89% Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan 1.66% Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan 2.15%
6 Vlag van KanadaKanadese dollar 1.81% Vlag van AustraliëAustraliese dollar 1.75% Vlag van KanadaKanadese dollar 1.91% Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan 1.84% Vlag van KanadaKanadese dollar 1.51% Vlag van KanadaKanadese dollar 1.74%
7 Vlag van SwitserlandSwitserse frank 1.36% Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juan 1.39% Vlag van SwitserlandSwitserse frank 1.91% Vlag van SwitserlandSwitserse frank 1.66% Vlag van SwitserlandSwitserse frank 1.42% Vlag van HongkongHongkong-dollar 1.50%
8 Vlag van SwedeSweedse kroon 1.05% Vlag van SwitserlandSwitserse frank 1.38% Vlag van AustraliëAustraliese dollar 1.74% Vlag van AustraliëAustraliese dollar 1.61% Vlag van AustraliëAustraliese dollar 1.38% Vlag van AustraliëAustraliese dollar 1.44%
9 Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 1.03% Vlag van HongkongHongkong-dollar 1.09% Vlag van HongkongHongkong-dollar 1.28% Vlag van HongkongHongkong-dollar 1.30% Vlag van HongkongHongkong-dollar 1.32% Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 1.02%
10 Vlag van HongkongHongkong-dollar 0.95% Vlag van ThailandThaise baht 0.98% Vlag van ThailandThaise baht 0.98% Vlag van ThailandThaise baht 1.01% Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 1.01% Vlag van ThailandThaise baht 0.96%
11 Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.93% Vlag van SwedeSweedse kroon 0.97% Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 0.89% Vlag van SwedeSweedse kroon 0.97% Vlag van ThailandThaise baht 0.95% Vlag van SwitserlandSwitserse frank 0.85%
12 Vlag van ThailandThaise baht 0.82% Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 0.88% Vlag van SwedeSweedse kroon 0.80% Vlag van SingapoerSingapoer-dollar 0.96% Vlag van SwedeSweedse kroon 0.85% Vlag van SwedeSweedse kroon 0.81%
13 Vlag van DenemarkeDeense kroon 0.54% Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.80% Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.68% Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.68% Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.64% Vlag van Noorweë Noorse kroon 0.66%
14 Vlag van RuslandRussiese roebel 0.52% Vlag van DenemarkeDeense kroon 0.60% Vlag van DenemarkeDeense kroon 0.56% Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty 0.51% Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty 0.47% Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty 0.54%
15 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand 0.48% Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty 0.58% Sjabloon:Landdata PolandPolse Złoty 0.55% Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse rand 0.45% Vlag van Maleisië Ringgit 0.41% Vlag van DenemarkeDeense kroon 0.46%

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Currency" (in Engels). The Free Dictionary. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.
  2. Bernstein, Peter (2008) [1965]. "4–5". A Primer on Money, Banking and Gold (3rd uitg.). Hoboken, NJ: Wiley. ISBN 978-0-470-28758-3. OCLC 233484849.
  3. "Currency" (in Engels). Investopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.
  4. "Guide to the Financial Markets" (PDF). The Economist.
  5. "RMB breaks into the top ten most-used currencies for payments". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  6. "Chinese Renminbi Overtakes the Swiss Franc as a World Payments Currency". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  7. "RMB reaches record levels of payments activity between offshore centres". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 23 September 2019.
  8. RMB role and share of international payments is declining CTMfile. April 5, 2017
  9. RMB Tracker Monthly reporting and statistics on renminbi(RMB) progress towards becoming an international currency Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine (PDF)
  10. [1] Geargiveer 22 April 2019 op Wayback MachineRMB Tracker February 2019 Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine
  11. "RMB Tracker February 2018". SWIFT. Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 23 September 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]