Gemert-Bakel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ven die Klotterpeel by De Rips | |
Ligging van Gemert-Bakel-munisipaliteit in Noord-Brabant | |
Koördinate: 51°32′00″N 5°43′00″O / 51.53333°N 5.71667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Michiel van Veen (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 123,36 km2 (47,63 vk. myl) |
• Land | 122,66 km2 (47,36 vk. myl) |
• Water | 0,7 km2 (0,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 29 065 |
• Digtheid | 237/km2 (610/vk. myl) |
Poskode | 5420-5425, 5760-5764 |
Skakelkodes | 0492, 0493 |
Webwerf | www.gemert-bakel.nl |
Gemert-Bakel is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, wat aan die provinsie Limburg grens en in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 123 km². Gemert is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Plekke in die munisipale gebied van Gemert-Bakel:
Bakel, Boekent, De Klef, De Mortel, De Rips, Elsendorp, Esdonk, Gemert, Grotel, Handel, Kaweide, Koks, Milheeze, Milschot, Overschot, Pandelaar, Schutsboom, Tereyken en Vossenberg.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gemert-Bakel. |