Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gene Pollar | |
![]() | |
Geboortenaam | Joseph Charles Pohler |
---|---|
Geboorte | 16 September 1892 |
Sterfte | 20 Oktober 1971 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gene Pollar (16 September 1892 – 20 Oktober 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent The Revenge of Tarzan (1920).