Genoa-lughawe Aeroporto di Genova | |||
---|---|---|---|
IATA: GOA – ICAO: LIMJ | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Aeroporto di Genova S.p.A. | ||
Bedien | Genua, Italië | ||
Hoogte bo seevlak | 13 vt / 4 m | ||
Koördinate | 44°24′48″N 008°50′15″O / 44.41333°N 8.83750°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
10/28 | 2,916 | 9,564 | Teer |
Statistieke (2020) | |||
Passasiers | 397 191 | ||
Verandering in 2019-20 | -74.1% | ||
Bewegings | 9,510 | ||
Verandering in 2019-20 | -63.9% | ||
Vrag (ton) | 975.56 | ||
Bron: Italiaanse AIP by EUROCONTROL[1] Statistiek van Assaeroporti[2] |
Lughawe Genua-Cristoforo Colombo (Italiaans: Aeroporto di Genova Cristoforo Colombo) is die lughawe van die Italiaanse hawestad Genua. Die lughawe het 'n belangrike funksie vir die hawe van Genua, dit is die belangrikste lughawe vir passasiers van luuksebootvaarte wat in Genua begin.
Die lughawe is geleë op 'n kunsmatige eiland in die Sestri Ponente-omgewing vyf kilometer wes van die hawe en die middestad en is vernoem na die ontdekkingsreisiger Christophorus Columbus, wat in Genua gebore is.