Geometriese skilpad | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Psammobates
|
Spesie: | P. geometricus
|
Binomiale naam | |
Psammobates geometricus (Linnaeus, 1758)
|
Die Geometriese skilpad (Psammobates geometricus) is die tweede skaarste skilpad ter wêreld en is endemies aan die Wes-Kaap van Suid-Afrika.