Voor | Naby-voor | Sentraal | Naby-agter | Agter | |
Geslote | |||||
Naby-geslote | |||||
Geslote-mid | |||||
Mid | |||||
Oop-mid | |||||
Naby-oop | |||||
Oop |
IFA – getal | 309 |
IFA – text | y |
Entiteit | y |
X-SAMPA | y
|
Kirshenbaum | y
|
Die Geronde geslote voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is y, en die ekwivalente X-SAMPA simbool is y
.
In meeste tale is die klinker endolabiaal (saamgepers). In 'n paar gevalle is dit egter eksolabiaal (met saamgepersde lippe).
Taal | Woord | IFA | Betekenis | Notas | |
---|---|---|---|---|---|
Nederlands[1] | fuut | [fyˑt] | 'grebe' | Sien Nederlands | |
Engels | Skots | food | [fyd] | 'food' | Sommige dialekte. Kom ooreen met /u/ of /ʉ/ in ander dialekte. Sien Engels en Skots |
Frans[2] | chute | [ʃyt] | 'fall' | Sien Frans | |
Duits | Blüte | [ˈblyːtə] | 'blossom' | Sien Duits |
Meeste tale met geronde voor en agter klinkers gebruik verskillende labialisasie, eksolabiale of saamgepersde agterklinkers en endolabiale of verkorte voorklinkers. 'n Paar tale, soos die Skandinawiese tale (Sweeds, Deens en Noors), het voorklinkers met die tipiese eksolabiale ronding agterklinkervorm of. Een van dié, Sweds, onderskei selfs die twee tipes ronding in voorklinkers. (Sien Naby-geslote naby-voor geronde klinker, met Sweedse voorbeelde van beide tipes ronding.)
Aangesien daar geen diakritiese tekens in die IFA is om endo- en ekso-labiale ronding te onderskei nie, word ou diakritiese teken, [ ̫], vir labialisasie hier as 'n ad hoc simbool gebruik vir die eksolabiale geval.
Taal | Woord | IFA | Betekenis | Notas | |
---|---|---|---|---|---|
Noors | syd | [sy̫ːd] | 'suid' | Sien Noors | |
Sweeds | yla | [y̫ː(ɥ)la] | 'howl' | Sien Sweeds |