Gewone luisiesbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. cuneiforme
|
Binomiale naam | |
Leucospermum cuneiforme (Burm.f.) Rourke, (1967)
| |
Verspreidings-kaart | |
Sinonieme | |
|
Die gewone luisiesbos (Leucospermum cuneiforme) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Riviersonderendberge, Langeberg, Outeniekwaberge tot by Qolora in die Oos-Kaap, Potberg en die Swartberg. Die struik word 1,5 tot 2 m hoog en dra blomme van Augustus tot Februarie.
In Engels staan dit as die Wart-stemmed pincushion bekend. Omrede die struik so hoog word het dit 'n FSA-boom nommer, naamlik 84.2.[1]