Giga, afgekort as G, is ’n voorvoegsel wat in die SI-stelsel gebruik word en verteenwoordig ’n ordegrootte van 109, oftewel ’n miljard (1 000 000 000). As voorbeeld: 1 miljard watt (W) = 1 gigawatt (GW).
In informatika word giga soms gebruik om ’n hoeveelheid van 1 0731 7411 824 oftewel 230 aan te dui (byvoorbeeld 1 GG = 1 gigagreep = 1024 megagrepe = 1024 * 1024 killogrepe). Dit word egter nie deur standaarde-organisasies aanbeveel nie.[1] ’n Meer korrekte aanduiding sou wees 1 GG = ’n miljard grepe.
- gigahertz – klokspoed van ’n sentrale verwerkingseenheid, byvoorbeeld 3 GHz = 3 000 000 000 Hz;
- gigajaar – ’n miljard (109) jaar;
- gigagreep – die grootte van ’n hardeskyf, byvoorbeeld 120 GB = 120 000 000 000 grepe. 1 GG kan 1 073 741 824 (230) grepe of 1 000 000 000 grepe verteenwoordig. Ondanks internasionale standaarde word 230 grepe dikwels as 1 GG aangedui. As ’n skootrekenaar met ’n geheue van 8 GG geadverteer word, beteken dit die rekenaar het ’n geheue van 8 589 934 592 grepe.
SI-eenhede
|
Voorvoegsel
|
Basis 1 000
|
Basis 10
|
Desimaal
|
Afrikaanse woord
|
Aanvaar[nota 1]
|
Naam
|
Simbool
|
Kort skaal
|
Lang skaal
|
jotta
|
Y
|
1 0008
|
1024
|
1 000 000 000 000 000 000 000 000
|
septiljoen
|
kwadriljoen
|
1991
|
zetta
|
Z
|
1 0007
|
1021
|
1 000 000 000 000 000 000 000
|
sekstiljoen
|
triljard
|
1991
|
eksa
|
E
|
1 0006
|
1018
|
1 000 000 000 000 000 000
|
kwintiljoen
|
triljoen
|
1975
|
peta
|
P
|
1 0005
|
1015
|
1 000 000 000 000 000
|
kwadriljoen
|
biljard
|
1975
|
tera
|
T
|
1 0004
|
1012
|
1 000 000 000 000
|
triljoen
|
biljoen
|
1960
|
giga
|
G
|
1 0003
|
109
|
1 000 000 000
|
biljoen
|
miljard
|
1960
|
mega
|
M
|
1 0002
|
106
|
1 000 000
|
miljoen
|
1873
|
kilo
|
k
|
1 0001
|
103
|
1 000
|
duisend
|
1795
|
hekto
|
h
|
1 0002/3
|
102
|
100
|
honderd
|
1795
|
deka
|
da
|
1 0001/3
|
101
|
10
|
tien
|
1795
|
|
1 0000
|
100
|
1
|
een
|
–
|
desi
|
d
|
1 000−1/3
|
10-1
|
0,1
|
tiende
|
1795
|
senti
|
c
|
1 000−2/3
|
10−2
|
0,01
|
honderdste
|
1795
|
milli
|
m
|
1 000−1
|
10−3
|
0,001
|
duisendste
|
1795
|
mikro
|
μ
|
1 000−2
|
10−6
|
0,000 001
|
miljoenste
|
1873
|
nano
|
n
|
1 000−3
|
10−9
|
0,000 000 001
|
biljoenste
|
miljardste
|
1960
|
piko
|
p
|
1 000−4
|
10−12
|
0,000 000 000 001
|
triljoenste
|
biljoenste
|
1960
|
femto
|
f
|
1 000−5
|
10−15
|
0,000 000 000 000 001
|
kwadriljoenste
|
biljardste
|
1964
|
atto
|
a
|
1 000−6
|
10−18
|
0,000 000 000 000 000 001
|
kwintiljoenste
|
triljoenste
|
1964
|
zepto
|
z
|
1 000−7
|
10−21
|
0,000 000 000|000 000 000 001
|
sekstiljoenste
|
triljardste
|
1991
|
jokto
|
y
|
1 000−8
|
10−24
|
0,000 000 000 000 000 000 000 001
|
septiljoenste
|
kwadriljoenste
|
1991
|
|
|
- ↑ Voorvoegsels wat voor 1960 in gebruik was, het voor SI bestaan. In 1873 is die sentimeter-gram-sekonde-stelsel in gebruik geneem.