Giniel de Villiers (gebore 25 Maart 1972) is 'n Suid-Afrikaanse motortydrenjaer, bekendste vir die wen van die 2009 Dakar-tydren.