Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gino Anthony Pesi | |
Geboortenaam | Gino Anthony Pesi |
---|---|
Geboorte | 3 November 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gino Anthony Pesi (gebore 3 November 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle Los Angeles (2011) en 42 (2013), en in die televisiereekse Dallas (2012) en Shades of Blue (2016).