Sy Eksellensie Gitanas Nausėda Doktor van Handel | |
---|---|
9de president van Litaue | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 Julie 2019 | |
Eerste minister | Saulius Skvernelis |
Voorganger | Dalia Grybauskaitė |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 19 Mei 1964 Klaipėda, Litause Sosialistiese Sowjetrepubliek, Sowjetunie |
Politieke party | Onafhanklik |
Gade | Diana Nausėdienė |
Kinders | Gedailė Nausėdaitė, Ugnė Nausėdaitė |
Alma mater | Vilnius-universiteit (1987) |
Professie | Ekonoom, politikus |
Netto batewaarde | EUR 1,04 miljoen[1] |
Handtekening |
Gitanas Nausėda (gebore 19 Mei 1964) is 'n Litause ekonoom, politikus en bankier. Hy wa van 1996 tot 2000 werksaam as direkteur van monetêre beleid by die Bank van Litaue en van 2008 tot 2018 as hoofekonoom van SEB bankas. Nausėda dien tans as die president van Litaue.