Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Glenn Carter | |
Geboorte | 27 Maart 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Glenn Carter (gebore 27 Maart 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Two Days, Nine Lives (2001) en in die televisiereekse Great Performances (1971), Psychoville (2009), en Humans (2015).