Die glukemiese indeks (ook glisemiese indeks, afgekort GI) is 'n indeks van verskillende koolhidraatryke kossoorte, gebaseer op die effek wat dit op die bloedsuiker (die glukosevlak van die bloed) het.[1]
Die indeks wissel tipes tussen 50 en 100, waar 100 die standaard verteenwoordig, 'n ekwivalente hoeveelheid van suiwer glukose.
Klassifikasie
|
GI-indeks[2]
|
Voorbeelde[2]
|
Lae GI
|
55 of minder
|
fruktose; boontjies (grondboontjies, amandels, okkerneute); klein sade (sonneblom, pampoen); meeste volgrane (rys, hawer, rog, gars); meeste groentes, meeste soet vrugte (perskes, aarbeie); sampioene
|
Medium GI
|
56–69
|
witsuiker of ander suikers, nie-volgraan of verrykte meel, pitabrood, basmatirys, ongeskilde gekookte aartappels, druiwesap, rosyntjies, pruimedante,[3] gewone roomys, piesang
|
Hoë GI
|
70 en hoër
|
glukose (dekstrose, druiwesuiker), hoë fruktose koring-stroop, witbrood (slegs endosperm), meeste witrys (slegs endosperm), graanvlokkies, maltose, soetpatats (70), witpatats (83), pretzels, bagels
|