Saffraanbossies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae |
Subfamilie: | Thymelaeoideae |
Genus: | Gnidia L., (1753) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Gnidia (saffraanbossies) is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is inheems aan Afrika en ongeveer 45 spesies is deel van die fynbos. Daar word ook na die genus verwys as aandbossies.
Daar is 104 spesies wat tot die genus hoort:[1]