’n God of godheid (vroulik: godin) is ’n hipotetiese bonatuurlike entiteit wat in ’n geloof as ’n magtige, bomenslike wese aanbid word en as verantwoordelik beskou word vir bepaalde aspekte van die werklikheid of vir die werklikheid as ’n geheel. Gode word soms beskou as wesens wat op die aarde lewe, met name van die natuurelemente, of in die hemel of ’n onderaardse wêreld.
Henoteïstiese gelowe aanvaar een opperste god, maar ontken nie die bestaan van ander gode nie en beskou hulle as aspekte van dieselfde goddelike beginsel.[4][5]
Hoewel die meeste monoteïstiese gelowe hulle god as alomteenwoordig en vir ewig beskou,[6][7] is dit nie noodsaaklik in die definisie van ’n "godheid" nie.[8][9] Verskeie kulture stel hulle gode anders voor.[8][9] Monoteïstiese gelowe verwys gewoonlik na hulle god in manlike terme,[10] terwyl ander gelowe op verskeie maniere na hulle gode verwys – manlik, vroulik of sonder geslag.[11][12]
↑Becking, Bob; Dijkstra, Meindert; Korpel, Marjo; Vriezen, Karel (2001). [ Godheid op Google Boeke Only One God?: Monotheism in Ancient Israel and the Veneration of the Goddess Asherah] (in Engels). London: New York. p. 189. ISBN978-0-567-23212-0. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Korte, Anne-Marie; Haardt, Maaike De (2009). [ Godheid op Google Boeke The Boundaries of Monotheism: Interdisciplinary Explorations Into the Foundations of Western Monotheism] (in Engels). Brill. p. 9. ISBN978-90-04-17316-3. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Brown, Jeannine K. (2007). [ Godheid op Google Boeke Scripture as Communication: Introducing Biblical Hermeneutics] (in Engels). Baker Academic. p. 72. ISBN978-0-8010-2788-8. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Taliaferro, Charles; Harrison, Victoria S.; Goetz, Stewart (2012). [ Godheid op Google Boeke The Routledge Companion to Theism] (in Engels). Routledge. pp. 78–79. ISBN978-1-136-33823-6. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Reat, N. Ross; Perry, Edmund F. (1991). [ Godheid op Google Boeke A World Theology: The Central Spiritual Reality of Humankind] (in Engels). Cambridge University Press. pp. 73–75. ISBN978-0-521-33159-3. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Taliaferro, Charles; Marty, Elsa J. (2010). [ Godheid op Google Boeke A Dictionary of Philosophy of Religion]. A&C Black. pp. 98–99. ISBN978-1-4411-1197-5. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑ 8,08,1Hood, Robert Earl. [ Godheid op Google Boeke Must God Remain Greek?: Afro Cultures and God-talk]. Fortress Press. pp. 128–29. ISBN978-1-4514-1726-5. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Kramarae, Cheris; Spender, Dale (2004). [ Godheid op Google Boeke Routledge International Encyclopedia of Women: Global Women's Issues and Knowledge] (in Engels). Routledge. p. 655. ISBN978-1-135-96315-6. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Bonnefoy, Yves (1992). [ Godheid op Google Boeke Roman and European Mythologies] (in Engels). Chicago: University of Chicago Press. pp. 274–75. ISBN978-0-226-06455-0. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Pintchman, Tracy (2014). [ Godheid op Google Boeke Seeking Mahadevi: Constructing the Identities of the Hindu Great Goddess] (in Engels). SUNY Press. pp. 1–2, 19–20. ISBN978-0-7914-9049-5. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑ 13,013,1Malandra, William W. (1983). [ Godheid op Google Boeke An Introduction to Ancient Iranian Religion: Readings from the Avesta and the Achaemenid Inscriptions] (in Engels). Minneapolis, MN: University of Minnesota Press. pp. 9–10. ISBN978-0-8166-1115-7. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑ 14,014,1Fløistad, Guttorm (2010). [ Godheid op Google Boeke Volume 10: Philosophy of Religion] (in Engels) (1ste uitg.). Dordrecht: Springer Science & Business Media B.V. pp. 19–20. ISBN978-90-481-3527-1. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Potter, Karl H. (2014). [ Godheid op Google Boeke The Encyclopedia of Indian Philosophies, Volume 3: Advaita Vedanta up to Samkara and His Pupils] (in Engels). Princeton University Press. pp. 272–74. ISBN978-1-4008-5651-0. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)
↑Olivelle, Patrick (2006). [ Godheid op Google Boeke The Samnyasa Upanisads: Hindu Scriptures on Asceticism and Renunciation] (in Engels). New York: Oxford University Press. p. 47. ISBN978-0-19-536137-7. Besoek op 28 Junie 2017. {{cite book}}: Check |url= value (hulp)