| |||||
Sien ander Brasiliaanse state | |||||
Land | Brasilië | ||||
Hoofstad | Goiânia | ||||
Grootste stad | Goiânia | ||||
Oppervlakte | 340 086 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
6 004 045 (2010) 17,7 inw./km² | ||||
Goewerneur | Marconi Perillo | ||||
Visegoewerneur | José Eliton | ||||
MOI (2005) | 0,800 – hoog | ||||
Tydsone | UTC-3 |
Goiás (uitgespreek [ɡoˈjas]) is een van die 26 state in Brasilië. Goiás se hoofstad en grootste stad, Goiânia, het 'n bevolking van 1 301 892 in 2010 gehad.
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 52,4% | 3 076 000 |
Wit | 41,5% | 2 433 000 |
Swart | 5,6% | 329 000 |
Ander | 0,51% | 31 000 |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Goiás. |
Deelstate van Brasilië | |
---|---|
Distrito Federal |