Gomphocarpus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Subfamilie: | Asclepiadoideae |
Tribus: | Asclepiadeae |
Genus: | Gomphocarpus R.Br., (1810) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Gomphocarpus (katoenbosse) is 'n genus van meerjarige struike wat behoort tot die familie Orchidaceae. Die genus is inheems aan Afrika en die Arabiese Skiereiland. Twee van die spesies is deel van die fynbos.
Daar is twintig spesies wat tot die genus hoort:[1]