Die Gouden Ezelsoor ("Goue Eselsoor") was 'n toekenning vir die topverkoper debuut in Nederland. Dit is vir die eerste keer in 1979 toegeken en die laaste keer in 2008.[1]