Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grace Cassidy | |
Geboortenaam | Grace May Cassidy[1] |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1993 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Grace Cassidy (gebore 24 Maart 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Lonely Italian (2016) en in die televisiereekse Emmerdale (1972) en The Street (2006).